Die De Zalze Moorde - die onvertelde storie
R275,00Price
In die Onvertelde Storie is daar inligting wat nog nooit geopenbaar is nie. Die storie agter die storie - die menslike aspekte.
"Niemand kon die storie meer boiend vertel as Jaap Rabie nie. Hy toon insig en empatie en verhaal onthou soos 'n speurverhaal". Leenta Nel, suster van oorlede Teresa van Breda.
"Die boek is kontroversieel, " skryf Mike Beh in Weekend Argus.
Talle onthullings word in die boek gemaak. Onder andere die volgende:
- Die argument die aand van die moorde;
- Die werklikheid omtrent die sekuriteit by De Zalze;
- Fondse in die moordhuis wat nie deur die ondersoek beamptes gevind is nie;
- Die skrywer is op 'n stadium agtervolg;
- 'n Inbraak by die uitgewers se kantore. Slegs die skrywer se boeke word gesteel, en 'n rekenaar waarop die manuskrip se spelling nagegaan is;
- Onthullings oor die vermoorde egpaar se testament;
- Aanstellings van trustees;
- Die skrywer se eksklusiewe ontmoeting met Henri van Breda;
- Die moontlikheid van Appel;
- Lees oor 'n familielid se replek oor meeste dae van die hofsaak;
- Eksklusiewe foto's, sommige van Teresa van Breda se selfoon.